Progressiewe Christenskap

Progressiewe Christenskap verteenwoordig ’n postmoderne teologiese benadering. Dit het ontwikkel uit die liberale Christenskap van die moderne era, wat gewortel is in verligtingsdenke (uit die verligte era). As sodanig is progressiewe christenskap ’n postliberale beweging binne die Christendom wat poog om die geloof te hervorm deur middel van die insigte van die postmodernisme en die soeke na die waarheid buite die verifieerbare historisiteit en feitelikheid van die gedeeltes in die Bybel deur die waarhede binne die verhale, wat miskien nie werklik gebeur het nie, te bevestig.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui