Postteïsme

Kyk ook:

Volgens postteïsme was teïsme (God as ’n Goddelike Persoon – “Die Here is my herder” of “God die Vader”) in die verlede ’n geldige siening van God, maar is nie meer nie. ’n Postteïs het verby daardie ou siening “gevorder”. Julian Müller en Ben du Toit is selferkende postteïste. Kyk ook Dít wat ons nié dink van Julian Müller.

Postteïsme is eintlik maar net ’n meer gesofistikeerde vorm van ateïsme.

Kyk ook

Ander -eïsmes

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui