NG Kerk algemene sinodes

Die volgende is ’n kort opsomming van die algemene sinodes van die NG Kerk:

Jaar Moderator verkies Kommentaar
1986 Johan Heyns (4 jaar)
1990 Pieter Potgieter (4 jaar)
1994 Freek Swanepoel (4 jaar)
1998 Pieter Potgieter (4 jaar)
2002 Coenie Burger (5 jaar)
2004
2007 Piet Strauss (4 jaar)
2011 Nelus Niemandt (4 jaar)
2013 Verklein
2015 Nelis Janse van Rensburg (8 jaar) Verklein
2016 Verklein. Vervroeg.
2019 Verklein
2023 Jan Lubbe

Die algemene sinode word saamgestel uit afgevaardigdes van al tien streeksinodes. Hierdie afgevaardigdes bestaan uit beide predikante en lidmate.

Streeksinodes bestaan uit al die predikante van die streek plus ’n afgevaardigde kerkraadslid. Dus, die hoeveelheid mense by streeksinodes is die totale hoeveelheid predikante in ’n streek maal twee.

Die normale aantal mense by ’n algemene sinode is 400 mense. ’n Verkleinde sinode bestaan uit 200 mense.

Belangrikste besluite geneem

1986, 2002, 2004, 2007, 2011, 2013, 2015, 2016, 2019, 2023

Vir al die agendas en notules, kyk kerkargief.co.za.

Indien jy op die jaartal kliek, wys dit jou ’n lys van artikels wat oor daardie jaar se sinode gehandel het.

1986

2002

2004

2007

2011

2013

2015

2016 (BAS)

Hierdie is ’n buitengewone algemene sinode. Die geskeduleerde sinode sou eers in 2017 plaasgevind het, maar dit is vervroeg weens die debakel rondom die 2015 homoseksuele besluit waarop ’n moratorium geplaas is.

2019

2023

1 thought on “NG Kerk algemene sinodes”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui