Lys van pleitskrifte aan NG Kerk leierskap

Bo en behalwe ’n hele rits debatte in die sosiale media (op Facebook en die NG Kerk se diversiteitsforum) het baie mense ook met amptelike skrywes hulle besorgheid meegedeel aan die leierskap van die NG Kerk. Hieronder is ’n lys van pleitskrifte aan die NG Kerk leierskap. Dit het egter geen impak gehad nie – die NG Kerk leierskap het steeds voortgegaan om liberale teologie in die kerk in te sleep.

Inhoud: Debatte, Boeke, Ander skrywes, Gesprekke met ASM, Ander

Debatte

Boeke

Ander skrywes

Gesprekke met ASM

Die volgende gesprekke is met die algemene sinodale moderamen gehou:

Ander

2 thoughts on “Lys van pleitskrifte aan NG Kerk leierskap”

  1. As my bostaande kommentaar dalk verwarrend is wil ek net verder uitbrei. “Dit het egter geen impak gehad nie – die NG Kerk leierskap het steeds voortgegaan om liberale teologie in die kerk in te sleep”
    staan hierbo. DIT is wat ek as ondemokraties en vals beskou.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui