Wie is Kent Hovind?

Kyk ook:

Kent Hovind (www.drdino.com) is ’n Amerikaanse skeppingsleerder.

Hy is nie deel van die hoofstoom skeppingsleerders nie omdat hy sommige dinge steeds aanhang wat die hoofstroom skeppingsleerders besluit het om nie meer te gebruik nie (kyk bv Arguments we think creationists should NOT use). Een daarvan is die sogenaamde “Hovind teorie”, wat te doen het met die sondvloed.

Hy is ook ’n redelike kontroversiële karakter. Hy het sterk opinies oor die betaling van belasting en dit het hom in die moeilikheid gebring en hom in die tronk laat beland. Meeste mense voel egter dat hierdie straf nie heeltemal regverdig was nie omdat die staat ’n voorbeeld van hom wou maak omdat hy die regering en staatsinstellings gereeld gekritiseer het.

Ten spyte daarvan dat hy kontroversieel is, het hy sewe gratis DVDs wat al baie wyd versprei en gekyk is. Hierdie DVDs bevat wel sommige van hierdie argumente wat hoofstroomskeppingsleerders verwerp, maar dit word uiters goed aangebied en steeds hoogs aan te bevele. Hier is dit op Youtube:

Die hele reeks:

The Creation Seminar (Kent Hovind)

Individuele skakels:

Alternatiewe skakels:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui