Jesus se wonderwerke

Kyk ook:

Hier volg ’n lys van Jesus se wonderwerke:

# Wonderwerk Matteus Markus Lukas Johannes
1 Jesus verander water in wyn 2:1-11
2 Jesus genees die regeringsamptenaar se seun 4:43-54
3 Jesus dryf ’n bose gees uit 1:21-27 4:31-36
4 Jesus genees Petrus se skoonmoeder 8:14-15 1:29-34 4:38-41
5 Jesus genees baie siekes 8:16-17 1:32-34 4:40-41
6 Eerste wonderbaarlike visvangs 5:1-11
7 Jesus genees ’n man met melaatsheid 8:1-4 1:40-45 5:12-16
8 Jesus genees die offisier se slaaf 8:5-13 7:1-10 (4:43-54)
9 Jesus genees ’n verlamde 9:1-8 2:1-12 5:17-26
10 Jesus genees die man met die gebreklike hand 12:9-14 3:1-6 6:6-11
11 Jesus wek ’n weduwee in Nain se seun op uit die dood 7:11-17
12 Jesus maak die storm stil 8:23-27 4:35-41 8:22-25
13 Jesus dryf bose geeste in ’n trop varke 8:28-33 5:1-20 8:26-39
14 Jesus genees ’n vrou in die skare wat aan bloedvloeiing ly 9:20-22 5:21-43 8:40-56
15 Jesus wek Jairus se dogtertjie op uit die dood 9:18,
23-26
5:21-24,
35-43
8:40-42,
49-56
16 Jesus genees twee blinde mans 9:27-31
17 Jesus genees ’n stom man 9:32-34
18 Jesus genees ’n sieke by die bad van Betesda 5:1-15
19 Eerste vermeerdering van die brood (5000 mense) 14:13-21 6:30-44 9:10-17 6:1-15
20 Jesus loop op die water 14:22-33 6:45-52 6:16-21
21 Jesus genees baie siekes in Gennesaret 14:34-36 6:53-56
22 Jesus dryf ’n bose gees uit ’n Kanaänitiese vrou se dogter 15:21-28 7:24-30
23 Jesus genees ’n dowe man met ’n spraakgebrek 7:31-37
24 Tweede vermeerdering van die brood (4000) 15:32-39 8:1-13
25 Jesus genees ’n blinde man by Betsaida 8:22-26
26 Jesus genees ’n man wat blind gebore is 9:1-12
27 Jesus dryf ’n bose gees uit ’n seun 17:14-20 9:14-29 9:37-43
28 Muntstuk vir tempelbelasting in vis se mond 17:24-27
29 Jesus genees ’n besetene wat blind en stom is 12:22-23 11:14-23
30 Jesus genees ’n kreupel vrou 13:10-17
31 Jesus genees ’n man wat aan water gely het op die Sabbat 14:1-6
32 Jesus genees 10 melaatses 17:11-19
33 Jesus wek Lasarus op uit die dood 11:1-45
34 Jesus genees Bartimeus van blindheid 20:29-34 10:46-52 18:35-43
35 Jesus vervloek die vyeboom 21:18-22 11:12-14
36 Jesus genees die hoëpriester se slaaf se oor wat Petrus afgekap het 22:50-51
37 Tweede wonderbaarlike visvangs 21:4-11

(Vanaf Miracles of Jesus.)

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui