Jesus se gelykenisse

Hier volg ’n lys van Jesus se gelykenisse:

  1. Die saaier (Mat 13:1-23, Mark 4:1-9, Luk 8:4-8)
  2. Die onkruid (Mat 13:24-30)
  3. Die mostertsaad (Mat 13:31-32, Mark 4:30-32, Luk 13:18-19)
  4. Die suurdeeg (Mat 13:33, Luk 13:20-21)
  5. Die verborge skat (Mat 13:44)
  6. Die kosbare pêrel (Mat 13:45-46)
  7. Die visnet (Mat 13:47-50)
  8. Die 2 skuldenaars (Luk 7:40-50)
  9. Die onbarmhartige dienskneg (Mat 18:23-35)
  10. Die barmhartige Samaritaan (Luk 10:25-37)
  11. Die ryk dwaas (Luk 12:16-21)
  12. Die waaksame dienskneg (Luk 12:35-48)
  13. Die onvrugbare vyeboom (Luk 13:6-9)
  14. Die verlore skaap (Mat 18:10-14, Luk 15:3-7)
  15. Die verlore muntstuk (Luk 15:8-10)
  16. Die verlore seun (Luk 15:11-32)
  17. Die onregverdige bestuurder (Luk 16:1-13)
  18. Lasarus en die ryk man (Luk 16:19-31)
  19. Die onregverdige regter (Luk 18:1-8)
  20. Die Fariseër en die tollenaar (Luk 18:9-14)
  21. Die arbeiders in die wingerd (Mat 20:1-16)
  22. Die ponde (Luk 19:11-27)
  23. Die goeie Herder (Joh 10:1-18)
  24. Die twee seuns (Mat 21:28-32)
  25. Die landbouers (Mat 21:33-46, Mark 12:1-12, Luk 20:9-19)
  26. Die bruilof (Mat 22:1-14, Luk 14:15-24)
  27. Die tien jong meisies (Mat 25:1-13)
  28. Die talente (Mat 25:14-30)
  29. Die skape en die bokke (Mat 25:31-46)
  30. Die ware wynstok (Joh 15:1-8)

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui