Indeks van glodiebybel.co.za
Die doel van hierdie indeks is om dit makliker te maak om artikels in die hande te kry. Dit is hoofsaaklik gesorteer volgens outeur.
Vir meer oor hierdie webblad, GlodieBybel.co.za
Webuitleg
Woordeskat (Bevat definisies en vertalings van woorde wat in artikels op hierdie webblad voorkom.)
Aanhalings
Kyk ook http://creation.com/qa#quotable_quotes.
Daniel Louw
Skepping vs Evolusie
Geloofskwessies
Die Bybel oor...
Debatte
Ander
Hennie Mouton
Artikels
Kommentare
Debatte
Coert Welman
Kommentare
Artikels
Jan Louw
Artikels
Kommentaar
Gideon Aggenbag
Artikels
Kommentaar
Roelof Coertze
Wynand Louw
Teoloë
Wat teoloë se opinie is.
Adrio König
Relatief behoudende NGK teoloog. Neem sterk standpunt in oor Jesus se opstanding, maar probeer die Bybel te versoen met evolusie en homoseks.
Julian Müller
Dosent by die teologiese fakuteit van UP. Hy (en Jurie le Roux) is deur Ferdie Mulder gevra om standpunt in te neem oor Jesus se opstanding. Dit het tot Ferdie se skorsing gelei.
Ben du Toit
Hoof van kommunikasie van die NGK. Was ook die NGK se parlementêre verteenwoordiger.
Kobus Gerber
Algemene sekretaris van die algemene sinode van die NGK.
Jurie le Roux
Afgetrede teologiese dosent by die teologiese fakulteit van UP. Hy (en Julian Müller) is deur Ferdie Mulder gevra om standpunt in te neem oor Jesus se opstanding. Dit het tot Ferdie se skorsing gelei.
James Kirkpatrick
Voorsitter van ATLAS (Algemene Sinode se taakgroep oor Leer en Aktuele sake). Tans verbonde aan die Stellastraat gemeente in Pretoria.
Izak du Plessis
Voorheen NGK predikant. Hy het self bedank uit die kerk omdat hy besef het dat hy nie meer by sy legitimasie-eed staan nie. Hy het na sy bedanking kerkdienste in kroeë begin hou, maar Izak is in wese tans 'n ateïs of hoogstens 'n agnostikus.
Abel Pienaar
Voorheen NG Kerk predikant, maar het bedank. Hy is die eerste direkteur van die Sentrum vir Eietydse Spiritualiteit. Kyk ook hier.
Gerrit Brand (oorlede op 5 Maart 2013)
Voormalige senior lektor in sistematiese teologie aan die Universiteit Stellenbosch
Nelus Niemandt
Moderator van die NG Kerk vanaf 2011 tot *.
Nelus is oor die algemeen redelik versigtig om sy siening ruiterlik te erken. Dit opsigself sê reeds baie van wat hy glo. Nog 'n leidraad van dit wat hy glo is sy vriendskap met ontluikendes soos Brian Mclaren en Rob Bell (dieselfde geld ongelukkig vir Stephan Joubert). Kyk ook:
Frits Gaum (en Laurie Gaum)
Voorheen nuusredakteur van Die Kerkbode. Pa van die omstrede gay-predikant, Laurie Gaum.
Laurie Gaum
Fanie Cronjé
NGK teoloog.
Cobus van Wyngaard
NGK predikant wat redelik uitgesproke is oor sy nie-Bybelse sieninge.
Gerda de Villiers
Teologiese dosent verbonde aan die Universiteit van Pretoria.
Gerhard Bothma
NGK predikant in Pietersburg, Bendorpark. Hy is tans die bestuurder van die gespreksforum op die NGK se webblad. Hy is openlik oor sy nie-Bybelse sieninge.
Chris Jones
Hy is die hoof van die Universiteit Stellenbosch se kantoor vir Moraliteit en Morele Leierskap vir die NG Kerk.
Jean Oosthuizen
Nuusredakteur van die NGK se koerant, Die Kerkbode. Hy is baie uitgesproke oor sy nie-Bybelse standpunte en is berug vir sy onbeskofte manier hoe hy behoudendes behandel.
Cornel du Toit
Teologiese professor verbonde aan Unisa.
Albert Cruywagen
Albert Cruywagen is 'n predikant van die NG gemeente in Kemptonpark.
Piet Strauss
Moderator van die NG Kerk vanaf 2007 tot 2011.
Rob Bell
Leonard Sweet
Brian McLaren
Ferdie Mulder
Ferdie is as teologiese student by Tukkies geskors omdat hy sy professore aangevat het oor hulle siening oor Jesus se opstanding.
|