Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel
Home Geloofskwessies Postmodernisme en Ontluikende kerk
Postmodernisme en Ontluikende kerk

"In die begin het God die mens geskep. Sedertdien skep die mens God."

Dit is waaroor postmodernisme gaan. Dit bevraagteken baie dinge in die Bybel en in die proses word 'n afbeelding van die God van die Bybel geskep.

Frits Gaum sê bv: "Die kerk sal moet leer om dinge met minder sekerheid te sê."

Maar veronderstel die volgende is wel waar:

  • God het in ses 24-uur dae geskep en diere en plante elkeen volgens sy soort (dus nie deur 'n proses van evolusie nie).
  • Daar was 'n globale vloed wat al die mense op die aarde uitgewis het behalwe 8 - Noag en sy gesin.
  • Jesus is/was die Seun van God, Hy is uit die maagd Maria gebore, het wonderwerke gedoen, het aan die kruis gesterf vir ons sonde en met die 3de dag opgestaan uit die dood.
  • Die profete van die Ou Testament het Jesus se koms voorspel.
  • Daar is 'n hemel en 'n hel.
  • Redding is nie onvoorwaardelik nie. Slegs mense wat aan Jesus glo, sal hemel toe gaan.
  • Daarom is ons taak om die evangelie aan ongereddes te bring.
  • God sal eendag die aarde vernietig en slegs Sy kinders sal hemel toe gaan.
  • Seks voor die huwelik en homoseksuele verhoudings is sonde.

Hoe moes God dit anders in die Bybel gestel het sodat ons dit sal glo?

Titel Filter     Vertoon # 
# Artikel Titel Trefslae
1 'n Beoordeling van Leonard Sweet 117
2 Die Bybel oor dwaling 685
3 Teoloë se kerswense 2012 513
4 Lewendige Kerkdebat in BEELD Nov-Des 2012 799
5 Jesus is die Een! deur Johan Janse van Rensburg (Resensie deur Gerda de Villiers) 256
6 Hier staan ek ... - resensie deur Gerda de Villiers 685
7 Die verskille… (facebook/NGKerk) 658
8 Predikant verdedig vir James Kirkpatrick 595
9 Luister fyn na hulle wat saggies wegloop 553
10 ‘n Evangelie waar Eddie in die middel is (Dana Snyman) 346
11 2012-04-30 ‘Sendingbeweging, nié kultus’ 349
12 2012-04-27 Keer dié kerkdwaling wat in SA posvat 375
13 Bespreking van Ontluikende Kerk op strokiesnet/ngkerk 469
14 Debat op RSG oor die Ontluikende Kerk 546
15 Verrassende wetenskap uit Duitsland wat geloof bou en nie vernietig nie! 392
16 2012-04-16 Nuwe bedeling en nuwe lewe (K) 482
17 Oor Biskop John Shelby Spong 338
18 Kommentaar op Jurie le Roux se "Pase en 'n verlede wat weg is" 534
19 2012-03-27 Goddelike heerskappy word verruil vir die wêreld se eie god 304
20 Waarheid seker as band sterk is 269
 
<< Begin < Vorige 1 2 3 4 Volgende Stap > Einde >>
Bladsy 1 van 4