Hallo Daniel, baie dankie vir die verduideliking oor die twee geslags registers. Dit maak baie goeie sin, en dit is definitief nie bog nie. Alhoewel ek nooit vir Maria sal aanbid nie, en nooit van haar 'n afgod sal maak nie, moet ek tog erken dat sy 'n baie spesiale vrou was. Daarom maak dit sin dat die Here gesorg het dat haar hele geslags register net so goed as Josef sin opgeteken was. Mag die Here jou seen en jou werk voorspoedig maak.
Jy probeer ander leer. Maar se my wie leer jou????
Ek het lanklaas so klomp bog gelees wat jy geskryf het oor Jesus se geslagregister. As jy nie weet hoe die Bybel "gelees" moet word nie. Moenie stories opmaak nie. Die Bybel word verdraai, maar die HERE leer sy kinders hoe hulle moet lees.
Die Bybel verklaar homself. Het jy al van dit gehoor.
Vind uit beweeg nader aan die HERE. Dan sal jy miskien ander mense kan leer.
Kontak my jy het my epos.
Waarheid Hendrik van den Berg Mosselbaai. ----------------------------------------
Comments
Groete en seen van Hans Bekker
Jy probeer ander leer. Maar se my wie leer jou????
Ek het lanklaas so klomp bog gelees wat jy geskryf het oor Jesus se geslagregister.
As jy nie weet hoe die Bybel "gelees" moet word nie. Moenie stories opmaak nie.
Die Bybel word verdraai, maar die HERE leer sy kinders
hoe hulle moet lees.
Die Bybel verklaar homself.
Het jy al van dit gehoor.
Vind uit beweeg nader aan die HERE. Dan sal jy miskien ander mense kan leer.
Kontak my jy het my epos.
Waarheid
Hendrik van den Berg
Mosselbaai.
----------------------------------------