Wie is Hoffie Hofmeyr?

Prof Hoffie Hofmeyr is ’n behoudende emeritusprofessor, Teologie, UP.

Prof Hoffie Hofmeyr (deur Ferdie Mulder, 27 Aug 2021)

Kyk ook

1 thought on “Wie is Hoffie Hofmeyr?”

  1. Een van die grootste probleme is dat plaaslike gemeentelede stellig nie die erns van die saak verstaan nie. Die meeste lidmate is blykbaar min bekommerd oor wat in die kerkverband aangaan – solank hulle net in hulle gemeente gelukkig is. Nogtans is daar ’n stortvloed van beswaarskrifte wat geignoreer word en prominente predikante wat hulle besorgdheid oor die saak uitgespreek het. Prof Hoffie Hofmeyr doen byvoorbeeld ’n oproep dat kerkleiers tot inkeer moet kom.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui