Wie is Hennie Mouton?

Kyk ook:

Hennie Mouton is ’n elektriese ingenieur wat 37 jaar lank by Denel gewerk het tot einde 2012. Aan die begin van 2013 het hy as mede-professor begin werk by die Universiteit van Kaapstad, waar hy ondermeer Beheerstelsels en Elektronika doseer in die Departement Meganiese Ingenieurswese.

Hy is ’n kenner op die veld van skeppingsleer (kreasionisme) en het al vele aanbiedings gedoen en enkele boeke geskryf.

Hier volg ’n paar van sy bydraes:

Boeke

Videos

Kyk Hennie Mouton se Youtube-kanaal.

Artikels

Kommentare

Debatte

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui