GESEËNDE KERSFEES!!
  • Mag ons almal weer opnuut die vreugde oor die koms van ons Verlosser, Jesus, ondervind.
    Geseënde Christusgeboortefees.doc
    87K
  • Dankie Gideon - dis die heel eerste keer wat ek daardie uitdrukking hoor: Christusgeboortefees - en dis eintlik soos dit hoort! Soos ek alreeds gesê het, was ons "buite bereik" van elektroniese media en is ek effe laat om goeie wense uit te spreek, maar ek hoop dat julle 'n geseënde tyd gehad het, soos ons.

Dagsê, Vreemdeling!

Welkom by ons nuwe geselsplek, as jy nuut is hier, skep 'n rekening en gesels saam.