Ons Reserwebank
  • Kyk hierna.
    The Reserve Bank.doc
    38K
  • SJOEEEEE -- dit is scary, maar ek moet sê dit verbaas my nie. My liewe Nederlandse man het byna aand vir aand kommentaar te lewer oor die "SAKE" op KykNet & Kie, waar hy nogal belang by het omdat hy drie pensioene in Nederland ontvang en hy daagliks wil weet of hy "ryker" of "armer" word volgens die wisselkoers.

Dagsê, Vreemdeling!

Welkom by ons nuwe geselsplek, as jy nuut is hier, skep 'n rekening en gesels saam.