Lente is hier!!
  • Kom lente, liewe lente, en laat die voëltjies sing;
    laat in die tuin en velde die blommetjies weer bloei.
    Hoe sterk is ons verlange om weer 'n blom te sien!
    Ai, lentelief, hoe graag tog wil saadjies, fyn, ontkiem.
    Screen shot 2014-08-31 at 22.33.06.png
    390 x 329 - 175K
  • Dankie Gideon - net toe ek dink hierdie blad is "onaktief" toe sien ek jou "lente-spruitjies" ( net soos in die natuur en in die liedjie) ook hier!

Dagsê, Vreemdeling!

Welkom by ons nuwe geselsplek, as jy nuut is hier, skep 'n rekening en gesels saam.