Wanneer die wette van 'n land met geloofsoortuigings bots… Kwasizabantu "skuldig"
  • Swanger ma verloor haar werk:

    http://www.timeslive.co.za/thetimes/2014/05/16/mom-s-raw-deal

    The mission dictates that "unmarried women staying and working on the premises are not allowed to fall pregnant." - nou wil ek graag weet: wat van "swanger pa's" ?

    EN nog 'n vraag... is dit OK om seks te hê - - maar moet tog net nie swanger raak nie??
  • As Kwasizabantu 'n reël het dat vroue wat buite egtelik swanger raak, hulle werk verloor is dit 'n fout en bring dit die goeie werk wat hulle doen in onguns.
  • Jan, dis Kwasiza se etos.
    Die Christen Zulus het ook baie streng standpunte hieroor.
    Dit wys my dis nou baie nodig dat Christene se standpunt & vryheid van godsdiens in die verband beskerm moet word. Daar is nou so 'n aksie aan die gang by Christen regslui.
    Ek dink mens moet eers die hele saak se feite kry.

    Mens kan amper 'n paralel trek tussen die saak en die Moreleta -orrelisstorie.

Dagsê, Vreemdeling!

Welkom by ons nuwe geselsplek, as jy nuut is hier, skep 'n rekening en gesels saam.