Wie is Fanie Snyman?

Kyk ook:

Professor Fanie Snyman is verbonde aan die NGK teologiese fakulteit Bloemfontein.

Hier volg van sy teologiese sieninge:

  • Hy is progay.
  • Hy glo nie dat Jesaja 53 na Jesus verwys nie.
  • Hy ontken die drie-eenheid in Genesis 1.
  • Hy laat vrae ontstaan oor sy siening oor universalisme.

In “10 vrae aan…” sê hy ook: “Om te beweer dat die lig van die wysheid in God is, is dalk ’n raps oormoedig, want daar is ook wysheid wat die wetenskap voortbring wat nie te rym is met “in God” nie.”

Hierdie is maar slegs die teologiese sieninge waarvan ons weet uit publieke artikels. ’n Mens wonder wat hy glo oor Jesus se godheid, die bestaan van die duiwel as persoon en die hel. En indien hy in ’n hel glo, hoe ’n mens daarvan gered word.

In 2005 sê hy die neiging na fundamentalisme in sekere kringe van die NG Kerk is ‘n groter gevaar as enige ander dwaling in die kerk.

Kyk:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui