| Waar is al die mense? |
|
|
|
| Donderdag, 29 Januarie 2009 21:00 |
|
Wat sê aanwastempo’s van mense oor die ouderdom van die aarde? (Kyk Excel lêer vir berekeninge)
Huidige groeikoers van mense = 1.7%
Groeikoers volgens Bybelse model = 0.5%
Joodste groeikoers = 0.45%
Groeikoers volgens evolusiemodel = ’n skamele 0.002%!
Daar is definitief ander faktore wat ook ’n rol gespeel het, maar dit sou nie so ’n groot rol gespeel het nie.
Kyk ook
|