1986 NGK homoseksuele standpunt

Kyk ook:

Standpunt van die NG Kerk in 1986

In 1986, het die Algemene Sinode vir die eerste keer amptelik standpunt ingeneem oor die saak van homoseksualiteit. Die besluit het soos volg gelui:

1. Homoseksualiteit is in die lig van die Skrif ’n afwykende vorm van seksualiteit.

2. Homoseksuele praktyke en homoseksuele verhoudings moet afgewys word as in stryd met die wil van God soos in die Heilige Skrif geopenbaar.

3. Die homoseksuele lidmaat mag nie op grond van sy afwykende gerigtheid as sodanig, die belewing van gemeenskap van die heiliges en die geleentheid tot diens in belang van die koninkryk van God ontsê word nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui